Robert Mitchum

Robert Mitchum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Charles Durman Mitchum
Geboorte (1917-08-06)6 Augustus 1917
Sterfte 1 Julie 1997 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders James Mitchum, Christopher Mitchum, en Petrine Day Mitchum
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1942–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Mitchum (6 Augustus 1917 – 1 Julie 1997) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Out of the Past (1947), The Night of the Hunter (1955), Heaven Knows, Mr. Allison (1957), en The Longest Day (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy